Risultati letto da "Roeline Daneel" in Tutte le categorie
-
-
Drome het ook asem
- Di: Helene de Kock
- Letto da: Roeline Daneel
- Durata: 10 ore e 48 min
- Versione integrale
-
Generale0
-
Lettura0
-
Storia0
Om sommer net te wees. En dalk te verlang na 'n ver plek waar sy droom asemhaal. Duncan Weston, eienaar van die spoglandgoed Soeterwijn in die Boland, voel of hy uit homself kan stap. Heeltemal weg van alles en almal wat hy ken. Ongeag die sukses wat hy as wynmaker en nuutverkose stadsraadslid geniet, voel hy steeds leeg. Hoe kan ’n mens alles hê en tog voel asof jy niks het nie? ’n Vakansie weg van sy alledaagse roetine is wat hy nou nodig het. In Rome wag doktor Isabel Haasen hom by die lughawe in.
Anteprima -
Drome het ook asem
- Letto da: Roeline Daneel
- Durata: 10 ore e 48 min
- Data di pubblicazione: 29/07/2026
- Lingua: afrikaans
Impossibile aggiungere al carrello
Puoi avere soltanto 50 titoli nel carrello per il checkout.Riprova più tardiRiprova più tardiRimozione dalla Lista desideri non riuscita.
Riprova più tardiNon è stato possibile aggiungere il titolo alla Libreria
Per favore riprovaNon è stato possibile seguire il Podcast
Per favore riprovaEsecuzione del comando Non seguire più non riuscita
15,28 € o gratis durante la prova. Il rinnovo è automatico a 9,99 € al mese dopo la prova. Verifica l'idoneità
Incluso nell'abbonamento -
-
-
Die avonture van Wilde Willemientjie
- Di: Riana Scheepers
- Letto da: Roeline Daneel
- Durata: 1 ora e 12 min
- Versione integrale
-
Generale0
-
Lettura0
-
Storia0
Sy is wild! Voor die verskyning van haar eerste tand is Willemientjie se wildheid wêreldbekend. Met al die diere van die diereryk wat sy om haar pinkie kan draai, reis sy die wêreld vol: na die Kalahari, Paternoster, selfs die maan! En so tussen die klappe wat sy en die diere aan booswigte toedien, sorg hulle vir een groot makietie.
Anteprima -
Die avonture van Wilde Willemientjie
- Letto da: Roeline Daneel
- Durata: 1 ora e 12 min
- Data di pubblicazione: 31/07/2026
- Lingua: afrikaans
Impossibile aggiungere al carrello
Puoi avere soltanto 50 titoli nel carrello per il checkout.Riprova più tardiRiprova più tardiRimozione dalla Lista desideri non riuscita.
Riprova più tardiNon è stato possibile aggiungere il titolo alla Libreria
Per favore riprovaNon è stato possibile seguire il Podcast
Per favore riprovaEsecuzione del comando Non seguire più non riuscita
8,22 € o gratis durante la prova. Il rinnovo è automatico a 9,99 € al mese dopo la prova. Verifica l'idoneità
Incluso nell'abbonamento -
-
-
Corali (Afrikaans Edition)
- Vywervrou Trilogie 3 [Lady Woman Trilogy, Book 3]
- Di: Chanette Paul
- Letto da: Roeline Daneel
- Durata: 15 ore e 53 min
- Versione integrale
-
Generale0
-
Lettura0
-
Storia0
Kan sy nog enige sin in die lewe vind as dit voel asof haar slagaar deurgesny is? As jong, uiters begaafde kunstenaar sou Corali feitlik enigiets doen om haar kunstenaarskap voluit te kon uitleef. Daarom sou die kinders wat haar geliefde so graag wou hê hoegenaamd nie in haar lewe ingepas het nie. Haar ambisie en smagting na erkenning laat Corali uiteindelik tot die ondenkbare instem, al kos dit haar die man wat sy liefhet.
Anteprima -
Corali (Afrikaans Edition)
- Vywervrou Trilogie 3 [Lady Woman Trilogy, Book 3]
- Letto da: Roeline Daneel
- Durata: 15 ore e 53 min
- Data di pubblicazione: 17/11/2021
- Lingua: afrikaans
Impossibile aggiungere al carrello
Puoi avere soltanto 50 titoli nel carrello per il checkout.Riprova più tardiRiprova più tardiRimozione dalla Lista desideri non riuscita.
Riprova più tardiNon è stato possibile aggiungere il titolo alla Libreria
Per favore riprovaNon è stato possibile seguire il Podcast
Per favore riprovaEsecuzione del comando Non seguire più non riuscita
15,28 € o gratis durante la prova. Il rinnovo è automatico a 9,99 € al mese dopo la prova. Verifica l'idoneità
Incluso nell'abbonamento -
-
-
Huppelkind
- Di: Wilhelm Otto Kühne
- Letto da: Roeline Daneel
- Durata: 2 ore e 1 min
- Versione integrale
-
Generale0
-
Lettura0
-
Storia0
’n Storie vertel, dit kón W.O. Kühne! Daarom dat sy Huppelkind-stories vandag nog onder ’n klein groepie klassieke Afrikaanse werke vir kinders gereken word. Sedert die eerste Huppel-boek in 1958 verskyn het, was hulle gunstelinge. Hierdie versamelbundel, met illustrasies deur die bekroonde Alida Bothma, sal sorg dat ook vandag se kinders die tydlose bekoring van Huppelkind en sy maats kan leer ken.
Anteprima -
Huppelkind
- Letto da: Roeline Daneel
- Durata: 2 ore e 1 min
- Data di pubblicazione: 12/09/2019
- Lingua: afrikaans
Impossibile aggiungere al carrello
Puoi avere soltanto 50 titoli nel carrello per il checkout.Riprova più tardiRiprova più tardiRimozione dalla Lista desideri non riuscita.
Riprova più tardiNon è stato possibile aggiungere il titolo alla Libreria
Per favore riprovaNon è stato possibile seguire il Podcast
Per favore riprovaEsecuzione del comando Non seguire più non riuscita
9,39 € o gratis durante la prova. Il rinnovo è automatico a 9,99 € al mese dopo la prova. Verifica l'idoneità
Incluso nell'abbonamento -