Huppelkind copertina

Huppelkind

Anteprima

Ascolta ora gratuitamente con il tuo abbonamento Audible

Iscriviti ora
Dopo 30 giorni (60 per i membri Prime), 9,99 €/mese. Puoi cancellare ogni mese
Ascolta senza limiti migliaia di audiolibri, podcast e serie originali
Disponibile su ogni dispositivo, anche senza connessione
9,99 € al mese. Puoi cancellare ogni mese.

Huppelkind

Di: Wilhelm Otto Kühne
Letto da: Roeline Daneel
Iscriviti ora

Dopo 30 giorni (60 per i membri Prime), 9,99 €/mese. Cancella quando vuoi.

Acquista ora a 9,39 €

Acquista ora a 9,39 €

In die middel van die wêreld, in die middel van ’n vlei, het ’n vrolike knapie by sy oupa gebly. Sy naam was Huppel, en sy één groot begeerte was om tog ’n maatjie te hê. Sy oupa beduie toe mooi vir hom hoe hy moet maak om ’n maatjie te kry. En toe Huppelkind doen wat sy oupa sê, kry hy meer maatjies as wat hy ooit van kon droom. Hy maak kennis met Fiefman en Diefman, met Vlak-Floors en Vlei-Floors, met Wielie en Walie, met Haak en Steek, met die Boekwurms en die Slaapkousies... en met die Wilde Wolman en sy stories oor die Land van Wol en Hare - wolhaarstories as daar ooit was! En dan, natuurlik, met die Stokou Storieman, vir wie mens presies op die regte manier moet vra as jy wil hê dat hy vir jou ’n storie moet vertel. Ja, jy moet die WOORDE sê: “Orie gedorie Storieman, vertel ’n storie AS JY KAN!” En ’n storie vertel, dit kón W.O. Kühne! Daarom dat sy Huppelkind-stories vandag nog onder ’n klein groepie klassieke Afrikaanse werke vir kinders gereken word. Sedert die eerste Huppel-boek in 1958 verskyn het, was hulle gunstelinge. Hierdie versamelbundel met illustrasies deur die bekroonde Alida Bothma, sal sorg dat ook vandag se kinders die tydlose bekoring van Huppelkind en sy maats kan leer ken.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©1958 Wilhelm Otto Kühne (P)2019 Tafelberg
Classici Letteratura e narrativa
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Ancora nessuna recensione