Stellenbosch Gemeente Preke copertina

Stellenbosch Gemeente Preke

Stellenbosch Gemeente Preke

Di: Stellenbosch Gemeente
Ascolta gratuitamente

A proposito di questo titolo

Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe. Ontdek saam met ons hoé, luister hier na die preke.Stellenbosch Gemeente Catechesi ed evangelismo Cristianesimo Spiritualità
  • 17 Mei 2026 || Die Gees Gee || Heinrich Dry
    May 17 2026

    Ons begin vandag ’n reeks oor die Gees, ons hoop jy kom saam met ons op reis om God se Gees opnuut te ontdek en iets van die misterie te verstaan.

    Mostra di più Mostra meno
    23 min
  • 10 Mei 2026 || Herken Die Opstanding Kom Tuis || Pieter Roeloffse
    May 10 2026

    Voel jy soms ontuis in jou vel, ons land, die tydsgees? Drome jy soms hemelse ontvlugtingsdrome?

    Wat as die hemelvaart ons dalk juis uitnooi en aanmoedig om tuis te kom in ’n lewe saam met die Tuisteskepper-God?

    - Pieter

    Mostra di più Mostra meno
    32 min
  • 03 Mei 2026 || Herken Die Opstanding In Die Alledaagse || Deon Botha
    May 3 2026

    “Wat as ‘n opstandingslewe baie meer toeganklik of beskikbaar is, as wat ons dink?

    Jy hoef nie een of ander spesiale wonderwerk te beleef of geestelike hoogtepunt te bereik om te ervaar hoe die opstanding ook in jou gebeur nie. Jy sal hopelik vandag ervaar en sien dat die opstanding in ons alledaagse lewens herkenbaar is.” - Deon

    Mostra di più Mostra meno
    31 min
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
Ancora nessuna recensione