Episodi

  • S02E12 Die Musikante van Bremen
    May 2 2026
    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

    Vier vergete diere, een groot plan en ’n nuwe begin. ’n Vrolike sprokie oor vriendskap, moed en tweede kanse. Instagram · Website
    Mostra di più Mostra meno
    12 min
  • S02E11 Anansi en die Patathopies
    Apr 25 2026
    Anansi, ’n slim spinnekop, ’n knorrige heks en ’n gevaarlike towerspreuk. ’n Skreeusnaakse storie oor skelmstreke wat terugbyt! Instagram · Website
    Mostra di più Mostra meno
    12 min
  • S02E10 Soet Pap
    Apr 18 2026
    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

    ’n Towerpotjie wat pap kook… maar net as jy die regte woorde ken! ’n Speelse sprokie oor matigheid, dankbaarheid en die gevaar van té veel van ’n goeie ding. Instagram · Website
    Mostra di più Mostra meno
    12 min
  • S02E09 Die Blinde Mans en die Olifant
    Apr 10 2026
    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

    Ses blinde mans, een groot olifant, en ’n hele paar groot misverstande. ’n Leersame sprokie wat wys hoe maklik ons elkeen net ’n deel van die waarheid kan raaksien. Instagram · Website
    Mostra di più Mostra meno
    13 min
  • S02E08 Wilhelm Tell
    Apr 4 2026
    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

    ’n Dapper skut, ’n wrede tiran en ’n enkele pyl wat alles verander. ’n Gewilde legende oor moed, vryheid en die durf om teen onreg op te staan. Instagram · Website
    Mostra di più Mostra meno
    14 min
  • S02E07 Aaphoedjies
    Mar 28 2026
    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

    ’n Slim hoedemaker, ’n trop skelm ape en ’n les wat nie altyd oorgedra kan word nie. ’n Speelse, humoristiese storie oor dink op jou voete — en hoekom ou planne nie altyd weer werk nie. Instagram · Website
    Mostra di più Mostra meno
    12 min
  • S02E06 Rip van Winkel
    Mar 21 2026
    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

    ’n Nuuskierige man, ’n geheimsinnige drankie en ’n slaap wat twintig jaar lank duur. ’n Betowerende verhaal oor tyd, verandering en die vreemde dinge wat kan gebeur wanneer jy van die pad af dwaal. Instagram · Website
    Mostra di più Mostra meno
    16 min
  • S02E05 DIe Verborge Skat
    Mar 14 2026
    Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

    Vier lui broers, ’n wyse ou pa en ’n geheimsinnige skat wat êrens op die plaas versteek is. ’n Klassieke volksverhaal wat wys dat die grootste skat soms nie goud is nie — maar harde werk. Instagram · Website
    Mostra di più Mostra meno
    12 min