Okay Nee Mah Lekke! copertina

Okay Nee Mah Lekke!

Okay Nee Mah Lekke!

Di: Okay Nee Mah Lekke
Ascolta gratuitamente

A proposito di questo titolo

SUID AFRIKAANSE PODCAST 🌼 Fun, Trendy & Interessante Gaste. Ons praat oor alles en niks! Hosts: Zinhle MathibelaOkay Nee Mah Lekke Politica e governo
  • Beste "MOTIVATIONAL QUOTE" ever!
    Jul 29 2022

    As jy die beste motivational quote wil hoor...luister na die episode. Jou lewe gaan definitief verander met die quote.

    Mostra di più Mostra meno
    45 min
  • STANGER THINGS!!
    Jul 2 2022

    Omdat die laaste twee episodes van STRANGER THINGS nou uit is het ek en CARA besluit ons gaan oor al die verskillende CONSPIRACY THEORIES praat oor STRANGER THINGS. Weet net dat ons al ons inligting van Tik Tok af gekry het en dat meeste van die goed ook uit ons koppe uit gedink is.

    Mostra di più Mostra meno
    27 min
  • Girl Talk
    Jun 23 2022

    Ons praat letterlik oor alles en niks. As jy wil uitvind wat die beste pick up line is... Dan is dit die episode vir jou.

    Mostra di più Mostra meno
    30 min
Ancora nessuna recensione