My, jou en Luan Jacobs se podcast! copertina

My, jou en Luan Jacobs se podcast!

My, jou en Luan Jacobs se podcast!

Ascolta gratuitamente

Vedi i dettagli del titolo

A proposito di questo titolo

Luan Jacobs is nie net 'n baanbreker van die lewe nie, maar 'n mengelmoes energie, liefde, omgee en vermaak! Op sy beste is Luan jou beste vriend - bedags hou homself besig as akteur, skrywer, vervaardiger en reggisseur.

Episode 5 is een wat jy nie moet misloop nie! Ons praat oor baie dinge soos dinosourusse, hoenders, wyn, staproetes, olimpiese spele, suur britse inwoners en liefde vir mense!

Luister saam na hierdie one of a kind episode!

Ancora nessuna recensione