Job copertina

Job

Job

Ascolta gratuitamente

Vedi i dettagli del titolo

Offerte di stagione | 0,99 €/mese per i primi 3 mesi

A seguire 9,99 €/mese – si applicano condizioni. Puoi disdire mensilmente.
A proposito di questo titolo
0:00 Inleiding; Job word deur rampe getref (Job 1:1-21) 25:56 Die Satan takel Job (Job 2:1-13) 51:21 Job vervloek sy geboortedag en begin met 'n selfgesprek (Job 3:1-26) 1:20:33 Job en Elifas praat oor onskuld en gesondheid (Job 4:1-5:27) 1:46:18 Job is raadop; wat is die mens? (Job 6:1-7:21) 2:11:28 Sal God die reg verdraai? (Job 8:1-22) 2:36:11 Die wysheid en krag van God is groot (Job 9:1-10:22) 3:01:37 Sofar sê vir Job: gebruik jou verstand reg (Job 11:1-20) 3:26:11 Job antwoord Sofar: Wie weet nie al die dinge nie? (Job 12:1-13:28) 3:50:44 Job: Ons lewe is kort en vol onrus; Elifas: Wil jy jou woede op God afkoel? (Job 14:1-15:35) 4:15:21 Job: God is daar bo; geen hoop in die doderyk nie (Job 16:1-17:16) 4:40:12 Bildad: onheil vir die Goddeloses, Job: Ek sal God sien (Job 18:1-19:29) 5:05:56 Goddeloses se kort blydskap; tog word hulle ryk en vernaam (Job 20:1-21:34) 5:31:40 Elifas sê: Jou sondaar! Job antwoord: God doen wat hy wil (Job 22:1-23:17) 5:57:19 Job raak ongeduldig met God (Job 24:1-25:6) 6:23:06 Job begin sy langste toespraak: die wonderlike God (Job 26:1-27:23) 6:48:41 Wysheid is om die Here te dien, maar spog Job hier? (Job 28:12-29:25) 7:14:08 Die moedelose en hopelose Job (Job 30:1-31:40) 7:39:37 Elihu: almal is gelyk voor God; Hy spreek die mens aan (Job 32:1-33:33) 8:05:45 Elihu: God doen nooit verkeerd nie: Hy laat geregtigheid geskied (Job 34:1-35:16) 8:31:36 Elihu: Dink na oor die groot dade van God! (Job 36:1-37:24) 8:56:29 In verademing oor Wie God is (Job 38:1-39:38) 9:21:40 Die Here vra vir Job: Het jy die mag wat Ek het? (Job 40:1-41:25) 9:46:59 Job se situasie word herstel (Job 42:1-17)
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Ancora nessuna recensione