Hello, Vriendin! copertina

Hello, Vriendin!

Hello, Vriendin!

Di: Hello Vriendin
Ascolta gratuitamente

Offerte di stagione | 0,99 €/mese per i primi 3 mesi

A seguire 9,99 €/mese – si applicano condizioni. Puoi disdire mensilmente.
Hello, Vriendin! Ons lewe in 'n sosatie waarin die gepeupel kan kapitaliseer op kakpraat. Dus, verwelkom ons jou om na 'n potgooi te luister wat die gesprekke tussen twee vriendinne oor allerhande 'topics' opneem. (Nuwe episode elke Maandag) #hellovriendin #afrikaans #potgooiHello Vriendin Scienze sociali
  • Episode 10 - Nostalgie: Matriekjaar
    Oct 11 2020

    In die tiende episode van Hello, Vriendin! reflekteer die twee vriendinne op hul matriekjaar en gee vir nuwe matrikulante 'n paar "tips".

    Mostra di più Mostra meno
    1 ora e 20 min
  • Episode 9 - Afrikaanse TV
    Oct 5 2020

    In die negende episode van Hello, Vriendin! herroep die twee vriendinne hul gunsteling episodes van gesogte Afrikaanse sepies op die kassie sowel as vriendin Janie se "fifteen minutes of fame" op Die Kliek.

    Mostra di più Mostra meno
    1 ora e 5 min
  • Episode 8 - Afrikaanse Musiek
    Sep 21 2020

    In die agste episode van Hello, Vriendin! bespreek die twee vriendinne die goed, die sleg en die "catchy" van jou gunsteling Afrikaanse musikante. 

    Mostra di più Mostra meno
    1 ora e 4 min
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Ancora nessuna recensione