Genesis copertina

Genesis

Genesis

Ascolta gratuitamente

Vedi i dettagli del titolo

Offerte di stagione | 0,99 €/mese per i primi 3 mesi

A seguire 9,99 €/mese – si applicano condizioni. Puoi disdire mensilmente.
A proposito di questo titolo
0:00 Inleiding tot Genesis 1:1-11 24:15 Genesis 1:1-25 49:07 Genesis 1:26-2:25 1:15:31 Genesis 3:1-24 1:40:50 Genesis 4:1-26 2:06:31 Genesis 6:1-10:32 2:30:43 Genesis 11:1-9 2:54:58 Genesis 12:1-3 3:19:25 Genesis 12:1-25 3:42:50 Ondersoek jou eie Lewe (Genesis 12:10-20) 4:02:44 Abraham neem self beheer oor (Genesis 12:10-20) 4:25:45 Die versoeking van rykdom (Genesis 13:1-18) 4:47:25 Maak die regte keuses (Genesis 13:1-18) 5:08:38 Die eerste oorlog (Genesis 14:1-17) 5:29:11 Melgisedek die onbekende Koning en priester (Genesis 14:18-24) 5:50:44 Tel die sterre as jy kan... (Genesis 15:1-6) 6:14:10 'n Bloedige handeling tussen God en Abraham (Genesis 15:7-11) 6:38:17 Die Here gee Abraham 'n toekomsblik (Genesis 15:12-21) 7:00:44 Abraham en Sarai neem sake in eie hande (Genesis 16:1-6a) 7:23:21 Voorsegginge oor Ismael (Genesis 16:6b-16) 7:45:53 Wat is 'n verbond? (Genesis 17:1-2) 8:08:17 Abram word Abraham (Genesis 17:3-6) 8:30:49 Abraham se nageslag word in die verbond ingesluit (Genesis 17:7-9) 8:53:49 Die besnydenis as verbondsteken (Genesis 17:10-27) 9:16:47 Vir God is niks onmoontlik nie (Genesis 18:1-15) 9:39:40 Die waarde van voorbidding (Genesis 18:16-32) 10:02:40 Moenie kompromisse aangaan nie (Genesis 19:1-11) 10:24:59 Hardloop weg vir gevaar! (Genesis 19:12-17) 10:47:38 Gesin en samelewing (Genesis 19:18-38) 11:11:23 Abraham lieg weer oor sy vrou Sarah (Genesis 20:1-18) 11:35:26 Uiteindelik: Isak woord gebore! (Genesis 21:1-7) 11:59:38 Abraham stuur vir Hagar weg (Genesis 21:8-21) 12:23:48 n Voorbeeld: hoe om 'n besigheidsprobleem op te los (Genesis 21:22-34) 12:47:07 Abraham se moeilikste opdrag (Genesis 22:1-2) 13:11:05 Abraham en Isak op pad na die offerplek (Genesis 22:3-10) 13:35:42 Isak op altaar (Genesis 22:10-24) 13:58:44 Sarai sterf en Abraham koop haar graf (Genesis 23:1-20) 14:22:39 Die keuse van 'n vrou vir Isak (Genesis 24:1-67) 14:46:57 Abraham, Ismael en Isak se nageslag (Genesis 25:1-34) 15:09:18 Isak en Abimelek (Genesis 26:1-35) 15:33:31 Isak seën vir Jakob (Genesis 27:1-46) 15:57:03 Jakob vlug (Genesis 28:1-22) 16:21:06 Jakob werk vir Laban (Genesis 29:1-35) 16:45:00 Jakob se kinders en terug na Kaanan (Genesis 30:1-31:55) 17:09:10 Die hinkende man (Genesis 32:1-32) 17:34:20 Jakob en Esau ontmoet, Dina en die mense v. Sigem (Genesis 33:1-20:34:1-31) 17:56:41 Die dood van Debora, Ragel en Isak; die familie geskiedenis v. Esau (Genesis 35:1-29:36:1-43) 18:19:46 Josef en sy drome; Juda en Tamar (Genesis 37:1-36:38:1-30) 18:44:38 Josef in Potifar se huis (Genesis 39:1-23) 19:06:38 Josef lê die skinker en bakker se drome uit (Genesis 40:1-23) 19:31:02 Josef word onderkoning van Egipte (Genesis 41:1-57) 19:55:57 Josef se broers reis twee keer na Egipte (Genesis 42:1-43:34) 20:19:21 Josef toets sy broers en maak homself aan hulle bekend (Genesis 44:1-45:28) 20:44:18 Jakob gaan woon in Egipte (Genesis 46:1-47:31) 21:09:03 Jakob neem afskeid van sy seuns (Genesis 48:1-49:28) 21:32:53 Jakob se laaste woorde en dood; Josef se dood (Genesis 49:29-50:26)
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Ancora nessuna recensione