Feeste (7): Teshuvah copertina

Feeste (7): Teshuvah

Feeste (7): Teshuvah

Di: Nuwe Lied Bediening
Ascolta gratuitamente

3 mesi a soli 0,99 €/mese

Dopo 3 mesi, 9,99 €/mese. Si applicano termini e condizioni.

A proposito di questo titolo

יהוה se laaste afsprake in die jaarlikse siklus van vasgestelde tye word vooraf gegaan deur ‘n tydperk bekend as Teshuvah wat terugkeer beteken. Dit is om terug te keer na Torah, naamlik na God se liefdevolle onderrig vir ‘n lewe as geregverdigde in Yeshua dié Gesalfde Een. Dit is om met berou en verootmoediging terug te keer nadat selfondersoek gedoen is van jou geestelike welstand. Volgens die Joodse kalender is die aanvang van Teshuvah altyd op die eerste dag van die sesde maand (Elul) en eindig op Yom Kippur (die Dag van Toedekking) – ‘n tydperk van 40 dae. Catechesi ed evangelismo Cristianesimo Giudaismo Spiritualità
  • Feeste (7): Teshuvah
    May 21 2021
    Die Vasgestelde Tye van God (deel 7): Teshuvah
    Mostra di più Mostra meno
    1 ora e 8 min
Ancora nessuna recensione