Episodi

  • Sout vir die water | KK415
    Jul 30 2024

    KORT & KRAGTIG: SOUT VIR DIE WATER. Elisa het Jerigo se water genees wat die grond onvrugbaar gelaat het. Soveel te meer gee Jesus ons lewende water wat ons geestelik vrugbaar maak. 2 Konings 2:19.

    Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za

    Webblad: https://faniemyburgh.co.za

    Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad

    YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh

    Mostra di più Mostra meno
    5 min
  • Beweeg aan | Ep72
    Jul 29 2024

    VROUE MET WAAGMOED. BEWEEG AAN. Dit is tyd om aan te beweeg! Ek wil jou bemoedig om jou waagmoed bymekaar te skraap en klaar te maak met die verlede. Filippense 3:14, Kolossense 3:12-14.

    Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za

    Webblad: https://faniemyburgh.co.za

    Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad

    YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh

    Mostra di più Mostra meno
    8 min
  • Vandag is vandag | KK414
    Jul 29 2024

    KORT & KRAGTIG: VANDAG IS VANDAG. Soos die jaar besig is om aan te beweeg en 'n nuwe seisoen aan die kom is, so gaan die lewe verby en meot ons vandag kwaliteit besluite neem om nie tyd te verkwis en belangrike dinge te doen nie. Soos die jaar aanbeweeg moet ons ook aanbeweeg. Verkwis nie vandag wat die Here gemaak het nie. Psalm 118:24.

    Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za

    Webblad: https://faniemyburgh.co.za

    Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad

    YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh

    Mostra di più Mostra meno
    5 min
  • Make a beautiful sound | Ep71
    Jul 26 2024

    TASTE THE WORD. MAKE A BEAUTIFUL SOUND. Paul refers to love, or the lack thereof, as a sound. Love brings harmony on all levels of life when we apply the love principles. 1 Corinthians 13:1-7.

    Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296.

    Website: https://faniemyburgh.co.za

    YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh

    Mostra di più Mostra meno
    6 min
  • Maak 'n uitspraak | Ep413
    Jul 25 2024

    KORT & KRAGTIG: MAAK 'N UITSPRAAK. Deel van ons geestelike taak is om tussen-beide te tree met Goddelike wysheid en insig wanneer dit van ons verwag word. Daar sal altyd twiste en geskille wees. Christene moet na mede geestelike draai vir uitklaring. 1 Korinthiërs 6:1.

    Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za

    Webblad: https://faniemyburgh.co.za

    Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad

    YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh

    Mostra di più Mostra meno
    5 min
  • Maak 'n brood | KK412
    Jul 24 2024

    KORT & KRAGTIG: MAAK 'N BROOD. Ons moet nooit dink dat as ons net iets karig het om te deel met ander, dat dit onvoldoende is nie. God gebruik ons gehoorsaamheid om iemand se nood voluit aan te spreek. 2 Konings 4:42-44.

    Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za

    Webblad: https://faniemyburgh.co.za

    Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad

    YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh

    Mostra di più Mostra meno
    4 min
  • Maak 'n konneksie | KK411
    Jul 23 2024

    KORT & KRAGTIG: MAAK 'N KONNEKSIE. Ons het nie altyd gawes, talente of middele om ander te hulp te snel nie, maar ons kan - soos die dogtertjie - mense of bronne na mekaar toe bring. 2 Konings 5:1-16.

    Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za

    Webblad: https://faniemyburgh.co.za

    Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad

    YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh

    Mostra di più Mostra meno
    5 min
  • Die vrou op die bankie | Ep71 | Marina Myburgh
    Jul 22 2024

    VROUE MET WAAGMOED. DIE VROU OP DIE BANKIE. Ek wil jou vandag, deur die storie van die vrou op die bankie, aanmoedig om beskikbaar en gehoorsaam te wees sodat God jou in ander se lewens kan gebruik wanneer hulle dit op die nodigste het. Romeine 15:1-2,13.

    10 min