Die geur-geheue van verhoudings || Na-Leef Gedagte || 30 Januarie 2026 copertina

Die geur-geheue van verhoudings || Na-Leef Gedagte || 30 Januarie 2026

Die geur-geheue van verhoudings || Na-Leef Gedagte || 30 Januarie 2026

Ascolta gratuitamente

Vedi i dettagli del titolo

A proposito di questo titolo

“Dit is die heilige alledaagse in ons verhoudings wat ons geloof uit die bubblewrap van geestelike-perfeksie kom haal, ons nederig maak, God-met-ons openbaar. En dit is waar die Woord weer lewend word. Al is dit is morsig, soos meeste kuns-ateljees, is dít waar die kuns en verwondering geskep word.”

- Pieter

Ancora nessuna recensione