6. Jesus Christus het uit die Water, Bloed en die Gees Gekom (1 Johannes 5:1-12)
Impossibile aggiungere al carrello
Puoi avere soltanto 50 titoli nel carrello per il checkout.
Riprova più tardi
Riprova più tardi
Rimozione dalla Lista desideri non riuscita.
Riprova più tardi
Non è stato possibile aggiungere il titolo alla Libreria
Per favore riprova
Non è stato possibile seguire il Podcast
Per favore riprova
Esecuzione del comando Non seguire più non riuscita
-
Letto da:
-
Di:
A proposito di questo titolo
Het Jesus deur die water gekom? Ja. Hy het beslis deur Sy doop na ons toegekom. Die water simboliseer die doop van Jesus toe Johannes die Doper Hom in die Jordaan gedoop het. Hierdie was die doop van redding wat Hy gebruik het om al ons sondes weg te neem.
Het Jesus deur die bloed gekom? Ja. Hy het beslis in die vlees van die mens gekom, Hy was gedoop om die wêreld se sondes weg te neem, om die loon van sonde aan die Kruis te betaal, waar Hy gebloei en gesterwe het. Jesus het beslis deur Sy bloed gekom.
https://www.bjnewlife.org/
https://youtube.com/@TheNewLifeMission
https://www.facebook.com/shin.john.35
Ancora nessuna recensione