4. Die Ewige Verlossing (Johannes 8:1-12)
Impossibile aggiungere al carrello
Puoi avere soltanto 50 titoli nel carrello per il checkout.
Riprova più tardi
Riprova più tardi
Rimozione dalla Lista desideri non riuscita.
Riprova più tardi
Non è stato possibile aggiungere il titolo alla Libreria
Per favore riprova
Non è stato possibile seguire il Podcast
Per favore riprova
Esecuzione del comando Non seguire più non riuscita
-
Letto da:
-
Di:
A proposito di questo titolo
Jesus het die ewigdurende verlossing vir ons gegee. Daar is niemand in hierdie wêreld wat nie gered of verlos kan word as hulle in Jesus sou glo as hul verlosser nie. Jesus het ons almal verlos van sonde. Die rede waarom ʼn sondaar oor sy sonde sou worstel en aanhoudend gebede van belydenis bid, is omdat sulke persone ʼn wanbegrip het hoe Jesus hom/haar verlos het met beide Sy doop en kruisiging.
Ons moet almal die geheim van Sy verlossing verstaan en dit glo. Jesus het al ons sonde op Hom geneem met Sy doop, deur aan die kruis te sterwe het Hy die oordeel en volle prys betaal vir ons sonde.
https://www.bjnewlife.org/
https://youtube.com/@TheNewLifeMission
https://www.facebook.com/shin.john.35
Ancora nessuna recensione