2. Die Mens Is As Sondaar Gebore (Markus 7:20-23) copertina

2. Die Mens Is As Sondaar Gebore (Markus 7:20-23)

2. Die Mens Is As Sondaar Gebore (Markus 7:20-23)

Ascolta gratuitamente

Vedi i dettagli del titolo

A proposito di questo titolo

Eerstens wil ek u ʼn vraag vra: Hoe beskou u, uself? Dink u, u is goed of sleg? Wat dink u?
Alle mense leef onder hulle eie illusies. U mag nie uself so sleg beskou nie, of, nie so goed beskou nie.
Wie dink u sal ʼn beter lewe van geloof lei? Sal dit die een wees wat homself beskou as goed, of die een wat homself as sleg beskou?

https://www.bjnewlife.org/

https://youtube.com/@TheNewLifeMission

https://www.facebook.com/shin.john.35

Ancora nessuna recensione