Klassiek reeks: ’n Ander land
Impossibile aggiungere al carrello
Rimozione dalla Lista desideri non riuscita.
Non è stato possibile aggiungere il titolo alla Libreria
Non è stato possibile seguire il Podcast
Esecuzione del comando Non seguire più non riuscita
Acquista ora a 11,75 €
-
Letto da:
-
Nic de Jager
-
Di:
-
Karel Schoeman
-
RSG
Teen die einde van die negentiende eeu kom ʼn middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is ʼn afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, ʼn voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die “ander land” word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende. Gerrit Olivier het geskryf: [dis] geen historiese roman nie, maar ʼn boek oor die menslike kondisie”, en “groot nie net in omvang nie, maar ook in emosionele diepte en vervlegting van motiewe”.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2015 NB Publishers (P)2015 NB Publishers