Huilboek [Crying Book] copertina

Huilboek [Crying Book]

Anteprima

Attiva il tuo abbonamento Audible con un periodo di prova gratuito per ottenere questo titolo a un prezzo esclusivo per i membri

Acquista a 6,58 € e inizia la prova
Dopo 30 giorni (60 per i membri Prime), 9,99 €/mese. Puoi cancellare ogni mese
Dopo esserti registrato per un abbonamento, puoi acquistare questo e tutti gli altri audiolibri nel nostro catalogo esteso, ad un prezzo scontato del 30%
Ottieni accesso illimitato a una raccolta di oltre migliaia di audiolibri e podcast originali.
Nessun impegno. Cancella in qualsiasi momento e conserva tutti i titoli acquistati.

Huilboek [Crying Book]

Di: Ryk Hattingh
Letto da: Anrich Herbst
Acquista a 6,58 € e inizia la prova

Dopo 30 giorni, 9,99 €/mese. Cancella quando vuoi.

Acquista ora a 9,40 €

Acquista ora a 9,40 €

“Wie sou kon dink dat ’n stem soos myne ooit gehoor sal word? Waar sal so ’n klank in elk geval vandaan kom?”

Só begin die jongste outobiografiese roman van Ryk Hattingh - sy eerste boek in negentien jaar. Dit is ’n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960’s aan die Oosrand. Wie wás die kind op die stoep saam met sy ma en pa en ouma en boeties en Outa Toon? En wie was Outa Toon, van wie ons slegs die skouer en rug sien op ’n foto met pa en seuns? Die man wat vir Ryk gesê het, “Jy is mos die een met die hart.”? Die man wat vra - wie sou ooit kon dink dat ’n stem soos myne gehoor sal word.... Huilboek is ’n kragtoer. In een opsig is dit ’n voortsetting van Ignatius Brand en Witskrif, en andersyds is dit ’n losstaande herinneringsroman wat uiteindelik sê - hier is ek. En dís wie ek geword het....

“’n Mens kan verander,“ skryf Ryk. “Maar dis nie maklik nie. Dit wat jou laat struikel, kan nie sonder meer afgekap word nie.... Neem my as voorbeeld. Jy sien my nou so mooi speel met my kinders, jy sien my in die kombuis besig om kumara te skil, knoffel en preie op ’n kauriplank fyn te kap, jy sien my agter die toonbank van my winkel, vriendelik bedien ek my klante. ’n Gewone mens is wat jy sien... Ek was nie altyd so nugter en voorspelbaar nie. Ek was ’n plofbare vent.”

“Een van die aangrypendste slottonele wat ek in die afgelope tyd gelees het.” (Thys Human)

“ ’n Merkwaardige herinneringsroman” (Kerneels Breytenbach)

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Ryk Hattingh (P)2019 Human & Rousseau
Narrativa biografica Narrativa di genere Romanzo di formazione
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
Ancora nessuna recensione