Eens… [Once...]
Verhale, Mites en Legendes van Feërie [Stories, Myths and Legends of Féerie]
Impossibile aggiungere al carrello
Rimozione dalla Lista desideri non riuscita.
Non è stato possibile aggiungere il titolo alla Libreria
Non è stato possibile seguire il Podcast
Esecuzione del comando Non seguire più non riuscita
Ascolta ora a 0,99 €/mese per 3 mesi con il tuo abbonamento Audible.
Acquista ora a 8,95 €
-
Letto da:
-
Anél Pieter Hamersma
A proposito di questo titolo
Feërie het geheime...
Liefde of familie?
Jamie MacKinnion neem die moeilikste besluit van sy baie lang lewe en die hele Feërie voel die toorn en hartseer van die Feëkoningin.
Kan Feërie en die inwoners daarvan ‘n magtige heerser se pyn uitgedruk in natuurrampe oorleef? Selfs al kan hulle dit doen, beraam die Donker Koning planne van sy eie en daar kan nie vertrou word dat Alleenloper Feë in vrede kan leef nie. Namate Feërie verder in skerwe spat en die lewens van sterflinge en feë nog meer verweef word, word die lyne tussen wat reg is en wat maklik is, vaag vir selfs die beste van hulle. En niks is soos dit lyk nie.
Nooiens in nood, vloeke, eggo’s van feëverhale en tragiese liefdesverhoudings draai saam in sestien verhale wat in ‘n draak se houplek gevind is deur ‘n nuuskierige half-feë. Ontdek hul geheime en betree die ryk van die feë. Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop!
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2018 Ronel Janse van Vuuren (P)2018 Audioshelf (Pty) Ltd.