Die Onsigbare
Impossibile aggiungere al carrello
Rimozione dalla Lista desideri non riuscita.
Non è stato possibile aggiungere il titolo alla Libreria
Non è stato possibile seguire il Podcast
Esecuzione del comando Non seguire più non riuscita
0,99 €/mese per i primi 3 mesi
Acquista ora a 16,95 €
-
Letto da:
-
André Weideman
-
Di:
-
PJO Jonker
Jan-Dawid (Jada) Olivier word van kleins af toegelaat om sy kop te volg op die familieplaas genaamd Erfdeel in die Klein-Karoo, dig teenaan die Swartberge. Hy het ’n sagte hart en ontferm hom maklik oor mens én dier. Wanneer sy ouers verongeluk, erf hy op jong ouderdom die plaas. Die huishulp Anys word soos ’n moeder vir hom, staan hom lojaal in alles by. Hy probeer aanvanklik sy pa se boerstyl navolg, word selfs op ’n keer as Jongboer van die Jaar aangewys, maar mettertyd vestig hy die Born Free-handelsmerk wat fokus op medisinale kruie.
Dinge begin skeefloop . . . en wanneer hy op ’n dag met die bewustelose, gebroke liggaam van ’n geheimsinnige vrou opdaag, sluit hy die ketting van die plaashek en raak ’n gevangene van sy besluit.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2024 PJO Jonker (P)2024 Tafelberg